wil iemand nie dalk maar die outsurance dwergie ontvoer en op ‘n oorsese trip vat nie? ek dink daar was lanklaas een wat ‘n breek so nodig gehad het…
um.
miskien nie breek nie. hy breek genoeg.
blaaskans.