Archive for the ‘rowwe goed’ Category

h1

tiener lesbeertjies

February 14, 2008

daar is definitief geen tiener lesbian girls op hierdie site wat besig is met enige vorm van seks, naaktheid of masturbasie nie.

maar dankie dat jy kom inloer het. kom gerus weer.

h1

seksdrang: die ewige konindrom

February 1, 2008

ek lees nou net hier op ‘n boerklong se blog ‘n vragie wat my toe nogal aan die dink sit. die hele een oor ek wil, jy wil nie, wat nou.

kyk, dis nog altyd ‘n onteenseglike feit gewees dat mans hou van spyker. en sommer baie. en oral deur die murray-janson-help-my-tannie-agony-antie kollomme lees mens die probleme wat hieruit voortspruit. want blykbaar wil vrouens nie.

nou laat ek darem net begin deur hier te sê ek het nie die probleem nie (my vrou lees af en toe hier, so ‘n mens moet darem jou wickets ook beskerm). of dan, as ek dit het, hoor ek dit nie.

so vra/kla die man oor hoeveel keer ‘n week dan ‘n goeie gemiddeld is. hy hou van drie keer. wat vir my na ‘n goeie intreevlak gemiddeld klink. mens kan miskien selfs gaan vir vier. dit wissel mos ook maar.

ene koeksuster meld toe dat, soos sy ouer geword het, rolle bietjie geruil het.

nou dis ‘n feit dat mans op jonger ouerderdomme bietjie meer aktief - of dan sommer net baie meer spuls – is as later. weet ek mos self. daar was darem ‘n tyd wat drie keer op ‘n aand vir my eerder ‘n goeie gemiddeld sou wees… en vrouens weer, op bietjie meer jare.

die ideaal lyk dus dat jong mans ouer vrouens moet vat, en vice versa. ongelukkig is dit nou net so dat jong mans ouer mans word, en dan is daar weer probleme. en uiteindelik sal al die jong meisies dan moet wag om oud te word voor hulle mans kry.

die ander opsie is natuurlik ‘n loslappie. maar daar sit jy nou weer met ‘n hele sinktoilet vol ander probleme.

nou kyk, as die behoefte jou drie keer ‘n week pak, en jou vrou s’n pak haar een keer ‘n maand, kan ek verstaan dat ‘n man so ‘n aweregse ogie na ‘n mooi lyfie sal gooi (dis nou bo-oor die gewone lees-die-spyskaart ogie). ek kan selfs simpatiseer. maar moraliteit gooi groot rolle lemmetjiesdraad oor daai pad.

dan is daar natuurlik altyd die opsie van ‘n “entertainment fondsie” opbou en iewers – by ‘n ordentlike bordeel, hoor! – loop pype skoonmaak. maar oo wee, stigma stigma stigma!

laat my dink aan ‘n staaltjie wat vertel word oor ‘n oom, hier in die laat tagtigs (en die storie is nie polities korrek nie, so ek sal dit in een lang paragraaf vertel wat jy kan skip as jy sulke goed offensive vind) wat by iemand in die kroeg sit en lamenteer.

— waarskuwing: as jy die lees, en jy hou nie daarvan nie, en jy kla, is jy ‘n doos —

hy vertel: “Weet jy boeta, ek het vir tien jaar bo in Zambië brue gebou. Maar niemand het my ‘n brugbouer genoem nie. Vir vyf jaar het ek in die Kalahari damme gebou. Maar niemand het my ‘n dambouer genoem nie. Vir twintig jaar het ek in Zimbabwe en Botswana paaie gebou. Maar niemand het my ‘n padbouer genoem nie. Maar een keer, net een keer, het ek ‘n meid genaai…

— ok, dis die einde van daai deel —

ewentewel, dis ‘n pad wat jy loop as jy ‘n prossie spyker en mense vind dit uit ook.

nou is dit ook so dat, as jou vrou jou vang met ‘n prostituut sy nog meer ten gronde is as wanneer jy ‘n skelmpie het. en hoekom? want ‘n skelmpie, na my mening, is mos maar uiteindelik ‘n girlfriend, wat eintlik net nog ‘n commitment is. soos gedeelde liefde, sê maar.

‘n prossie, aan die ander kant, is meer soos ‘n redelik gevorderde opblaaspop. as jy klaar is, bêre jy hom (haar) weer tot hy (sy) weer nodig is. no strings, net seks. en dan haal dit boonop nog die druk bietjie van jou vrou af.

nou kyk, ek dink deel van die hele probleem is maar nog dat daar ook aan seks steeds bietjie van ‘n stigma kleef. afrikanermeisies het nog kol-kol bietjie van daai calvinistiese siening dat seks ‘n skandelike daad is wat net behoort te gebeur vir prokreasie.

persoonlik dink ek calvyn was ‘n geharde draadtrekker wat te lui was om vrouens te bevredig, maar daai koeël is ongelukkig nou reeds deur die kerk.

hoe dit ook al sy, dit lei daartoe dat (sommige) vrouens dan voel hulle het net om twee redes seks. 1: om manlief weg te hou van die plaaslike house of ill repute en 2: om kinders te maak. en ongelukkig is dit maar moeilik om vir enige van punte 1 of 2 enigiets meer te doen as “op jou rug en doen jou plig.”

laat ek darem ook net hier noem dat, in baie gevalle, mans ook nie so onskuldig is nie. soos inderdaad op haar blog sê, jy kan verwag dat jy ‘n blowjob moet kry, maar bietjie groen om die kiewe raak wanneer jou tong moet uitgesteek word nie…

dit mag dus dalk ook ‘n verskil maak as jy meer kan doen as net uithaal en wys. dalk moet jy eers weer ‘n slag oprol en terugsit, en dan anderkant toe uithaal en kyk. en vat. en vroetel. en mooi woordjies tussenin sê.

o ja, en onthou maar, seks kan vervelig raak. as jou wederhelf elke keer moet opkyk van julle dubbelbed af in jou bakkies vas, gaan sy dalk gouer gatvol raak daarvoor as wanneer sy byvoorbeeld jou hande oor haar borste voel terwyl jy haar in die nek soen. dan kan sy ten minste maak asof jy iemand anders is ook!

dan ook, daai dubbelbed behoort die laaste uitweg te wees. elke keer op dieselfde plek, op dieselfde manier raak te veel. as ek nou weer kan verwys na die boerklong van hierbo, hy’t ‘n plaas. ek sou wat wou gee vir ‘n plaas. jy kan mos die plek platploeg.

as jy nie kinders het nie, en weet waar die plaaswerkers is, kan ‘n goed beplande piekniek op die regte tyd en plek mos wonders verrig!

of dan is daar natuurlik die metode soos deur oorle tolla van der merwe beskryf, wat perfek vir ‘n plaas is. hier volg dit.

wat jy doen is, jy vat ‘n ballasmandjie (dis daai groot ronde mandjies – mens kry dit nie meer so baie nie) en sny sy boom uit. dan maak jy die handvatsels van die mandjie vas aan ‘n pulley system – verkieslik in jou stoor, wat ‘n hoër dak en stewiger balke het. dan gaan haal jy jou vrou, trek haar kaal uit, en sit haar binne in die mandjie, so half dubbel gevou. al wat dan oorbly is vir jou om jou klere uit te trek, jou vrou op te hys en onder haar te gaan lê.

op hierdie stadium gaan dit help as jou soldaat op aandag staan.

dan laat sak jy net jou vrou af op jou ou nommer, vat die mandjie, en spin hom dat sy vir jou ‘n draad sny…

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.