wat ek seker tot volgende jaar toe voor sal moet wag!
sopas die goeie nuus gekry. the colour of magic movie kom op sky1 oor paastyd! wat beteken ons gaan dit nie hier kan sien nie, maar dit beteken ook daar gaan ‘n dvd wees.
en tim curry speel daarin!
dis nogal ‘n nice site, gaan kyk bietjie….
