h1

steve, dozi en liewe jesus.

Januarie 28, 2008

ek sien die volgende aanhaling in ‘n artikel in sondag van ‘n stelling wat deur dozi gemaak is:

“Iemand in die bedryf het al gesê die enigste verskil tussen Steve en Liewe Jesus is dat Liewe Jesus nie elke dag dink hy is Steve Hofmeyr nie.”

ai, waar is die dae toe valiant nog die mystic boer was en koos nog gesing het?

12 Kommentaar

  1. Ek veerstaan nie? Verskoon MY! Valiant IS DIE Mistic Boer NOGSTEEDS!!


  2. Wat is fout met Steve ? Hy doen baie vir Afrikaanse musiek en hy is sexy , aantreklik en ja die vrouens is mal oor hom , (ek ook) !Steve sal altyd populer bly maak nie saak wie wat van hom kwytraak nie , hy is seker gatvol vir alles wat almal van hom kwytraak , ek sou ook wees ! Los hom tog nou uit , seblief !!


  3. [...] gister kry ek toe kommentaar op die ander een. waar ek eintlik besig is om dozi aan te haal wat iets nasty sê oor steve. en my misnoë uitspreek [...]


  4. waarom pla steve die mense so, as hy ‘n dood gewone ou op die straat was sou niemand eers ‘n woord gerep het, hy is ‘n dood gewone mens. en mense wat nie foute maak is nie normale mense!!!!


  5. ja, as…


  6. Ek bly mal oor Steve al doen hy wat en ek like Dozi ook baie so los hulle uit.


  7. en dis jou vrye reg om van altwee te hou… buiteindien, daar’s ‘n ou hooghollandse gesegde wat lui: kak smaak verskil…
    maar dalk moet jy sommer my skrywe onder steve en die illiterati ook gaan lees…
    nietemin, dankie vir jou kommentaar, ek waardeer die besoek.


  8. Ek kan nie glo mense praat so sleg van Steve nie. Hy was nog altyd my en my hele familie se gusteling mens. Ek het hom hierdie naweek vir die eerste keer ontmoet en is hy nie ‘n lieflike mens nie. Hy is net wonderlik. Hy is so geduldig met almal wat met hom bemoeienis maak. Hy het in Rustenburg gesing. En niemand sal nou nog minder iets leliks van Steve by ons gesin praat.


    • Ek dink Steve is aaklig. Die manier hoe hy vrouens hanteer en van hulle praat is vieslik.
      Ek kan nie glo mense daal so laag om hom aan te hang nie.
      Ek kry hom eintlik jammer. Sy emosionele intelligensie is so laag dat hy vrouens moet afkraak om homself beter te laat voel.
      Dit is eintlik


  9. en so word my punt weereens bewys.


  10. As jy nie van Steve hou nie hoekom praat jy van hom los hom dan vir die mense wat van hom hou. Hy is nou maar so en sy bewonderaars “like” hom soos hy is. Steve bo!


  11. Steve, Ek hoop jy lees self hierdie boodskap. Ek wil vreeslik graag hê iemand moet ‘n album opneem vol van al die ou liedjies soos Little Red Donkey, Knok three times, Woman, Bad moon rising, Sugar Sugar, Brown Eyes, Pretty Belinda, en lekker rock liedjies, daar is so baie om te noem, en dit gaan alles verlore gaan. Jy het so lekker sing stem, ek kan ‘n hele lys saamstel. Maar dis jou keuse.
    Groetnis
    Celia



Lewer Kommentaar